V.l.n.r.: Simeon Myburg, Megan Jones, Brandon Vienings, Laisha Naidoo, Christiaan Nel en Michelle van der Linde.
Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is voorwaar trots op die ses Liggies, Simeon Myburg, Megan Jones, Brandon Vienings (hoofseun), Laisha Naidoo (hoofdogter), Christiaan Nel en Michelle van der Linde wat as hoofleiers van die Hoëveld Jeugkoor gekies is.