)

Ligbron 1ste Krieketspan skop Coke T20 reeks met ‘n wen af

Ligbron se eerste krieketspan nadat hulle hul eerste Coke T20 wedstryd teen Hoërskool Secunda met 3 paaltjies gewen het. 

Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste krieketspan het op Woensdag, 29 Januarie in hulle eerste COKE T20 wedstryd teen Hoërskool Secunda te staan gekom.

Secunda kolf eerste en teken 124 lopies vir 9 na 20 boulbeurte aan. Ligbron se boulers wat uitgestaan het was: Levuna Khubeka wat 3 paaltjies vir 16 lopies neem, Wynand Moolman wat 2 paaltjies vir 15 lopies neem en Ruben Herbst wat 2 paaltjies vir 20 lopies neem.

Ligbron se kolwers gaan Secunda se telling verby met die laaste bal van die dag met 7 paaltjies plat. Kolwers van Ligbron wat uitgestaan net was: Sean Roodt met 35 lopies,

Hendrico Jansen van Rensburg met 31 lopies en Wynand Moolman met 21 lopies.

Ligbron wen die wedstryd met 3 paaltjies. Die span se volgende Coke T20 wedstryd sal op Woensdag, 5 Februarie op Ligbron se tuisveld teen Hoërskool Middelburg plaasvind.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal