)

Oppie-Tong-Af Redenaars maak die Erries trots

Voor vlnr: Cayling Loock, Danielle Koçaj en Johnke Prinsloo
Agter vlnr: Raees Tikly, Carla Ferreira en Dirk Maritz

Op Donderdag en Vrydag 3 en 4 Oktober het ses leerders van Hoërskool Ermelo  deelgeneem aan die nasionale finaal van die Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie. Daar het vanjaar ongeveer 6,000 leerders landswyd deelgeneem aan die kompetisie waarvan 640 deurgedring het na die finaal.

Die Erries is trots op Danielle Kocaj, Caylin Loock, Carla Ferreira en Dirk Maritz wat in die afdeling Spanredenaars Voorbereid graad 9 ‘n vierde plek behaal het, Johnke Prinsloo wat ‘n derde plek behaal het in die afdeling Prepared Speech grade 8 sowel as Raees Tikly wat ‘n tweede plek behaal het in die afdeling Motivational Speech grade 8.

Hoërskool Ermelo staan breëbors oor hierdie juniors wat ‘n saak so mooi kan raakpraat!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal