)

EHS spog met nuwe Wetenskap-onderwyser

Hoƫrskool Ermelo is trots om me. Carina du Plessis te verwelkom as nuwe Wetenskap-onderwyser.

Sy kom oorspronklik van Stellenbosch waar sy destyds haar Honneurs- en Meestersgrade in Wetenskappe behaal het. Carina is ā€˜n dinamiese vrou van vele talente en het al baie indrukwekkende mylpale bereik. Sy was onder andere Departementshoof van Landbouwetenskap by die Universiteit van Stellenbosch en dien ook in die fakulteitsraad van Stellenbosch Universiteit. Sy was reeds by twee geleenthede per uitnodiging deel van die advieskomitee vir die ministerie van toerisme.

Carina het onderwysondervinding van graad 8 tot 12 in Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe en Wiskunde en bied tans Fisiese Wetenskap aan vir die graad 8 tot 10-leerders van EHS.

Ten spyte van Ermelo se snerpende koue, wat vir haar ā€˜n uitdaging is, is sy beĆÆndruk met die dissipline by EHS, asook die leerders se ongelooflike omgee en vriendelikheid.

Dit is vir EHS is groot voorreg om iemand met haar kwalifikasies te kan hĆŖ wat die jong Erries touwys kan maak.

EHS wens haar alle voorspoed en seƫn toe by die Erries. Mag haar bloed kort voor lank groen klop soos die res van EHS!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal