)

EHS-tennisspanne bedank borg

Hoƫrskool Ermelo bedank graag die anonieme borg vir die skenking van die kleredrag vir verskeie tennisspanne, waarvan twee dogterspanne en vier seunspanne elk twee stelle klere ontvang het.

Die Erries is baie bevoorreg vir die aanhoudende en lojale ondersteuning van die gemeenskap wat die ontwikkeling van en liefde vir tennis hoog op prys stel. Dankie vir die bydrae van elkeen wat EHS-tennisleerders se belange op die hart dra.

Foto bo: EHS Eerste tennisspan:

(voor, vlnr): Alana Leibbrandt, TheanƩ Arnoldi, HannƩ Swart en Nicole Venter

(agter, vlnr): Rynard Herholdt, Walter Visser, Jacques Erlank en Japie Chris Groenewald

EHS Tweede tennisspan:
(voor, vlnr): Anja Wege, Marni Prinsloo, Clariz Olivier en Danel Olivier
(agter, vlnr): Tobie Leibbrandt, Hendrik Louwrens, Danie van Rooyen en Ruan du Toit
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal