Hoërskool Ermelo is trots op Rico Jordan, ‘n graad 11-leerder, wat vir die vyfde opeenvolgende jaar gekies is om in Desember as deel van die o/19-span die Noordoos Mpumalanga-streek Varswater Oewerhengel Vereniging te verteenwoordig te Bloemhofdam.
Baie geluk, Rico.
EHS is saam met jou bly en sien uit om te sien watter prestasie jy uit die water gaan uitkatrol!