)

NHS Borge van wintersporte 2019 word bedank

Hoƫrskool Nelspruit se sportspesialiste het op Dinsdag, 9 April, die geleentheid gehad om die betrokke wintersportborge, tuissportbyeenkomste borge en ouerverteenwoordigers te bedank vir hulle ondersteuning vir die rugby-, netbal- en hokkiespanne die jaar.

Die geleentheid het by die skool se restaurant, Fleur-de-lis plaasgevind en soos altyd, het me. Erna Janse van Rensburg die gaste bederf met ā€˜n verskeidenheid smaaklike vingerhappies.

Die voorsitter van die beheerliggaam, mnr. Louis van der Nest het ook op sy beurt die sakemanne en -vroue en besighede bedank vir die borgskappe wat ook grotendeels bydra tot die skool se uitmuntende prestasies en sukses.

Die verskeie sportspanne het hard geoefen tydens die voorseisoen en is opgewonde oor die ligawedstryde wat binnekort afskop.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal