)

Erries word vereer op EHS se prag-prysuitdeling

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Op Donderdag,18 Oktober, het Hoƫrskool Ermelo hulle jaarlikse glans-prysuitdeling gehad.

Die Erries het erkenning gekry vir hulle prestasies wat behaal is deur die loop van 2018. Dit was ā€˜n besondere geleentheid en EHS is trots op die Erries wat ā€˜n sertifikaat, prys of trofee gekry het en ook op elke leerder van EHS wat sy of haar deel doen en ā€˜n bydrae lewer tot die groot hoogtes wat HoĆ«rskool Ermelo bereik.

Daar is heelwat pryse uitgedeel en hier volg slegs ā€˜n paar van die besondere prestasies:

  • Die Standerd Bank WisseltrofeĆ« vir die graad 8 tot 11 Sportseun en -dogter het onderskeidelik gegaan aan Caylin Loock (graad 8) en Walter Visser (graad 11).
  • Kelly-Anne Bourn en Lydia Landman deel die Marie-Louise Henning Wisseltrofee vir die Sportdogter in graad 12. Die Arnold Arnoldi Wisseltrofee vir graad 2 Sportseun het gegaan aan Stefan Kemp.
  • VandrĆ© Swart was die trotse ontvanger van die Theana de Beer Wisseltrofee vir die beste Kultuurbydrae
  • Lydia Landman het die NJ Robbertse-prys ontvang vir die Beste sport- en akademieleerder.
  • Die Handhawersprys, wat ā€˜n besondere EHS-trofee is, is oorhandig aan die hoofseun van 2018, Willie Greyling.
  • Met die prestasie as EHS se Dux-leerder, ontvang die Erries se hoofdogter van 2018, Lydia Landman, ā€˜n kontantprys van een van die borge van die prysuitdeling, Dale Groenewald, ā€˜n besondere silwer skinkbord geborg deur die hoofborg, TWK, asook die Fairbairn-medalje.

EHS bedank graag die hoofborg, TWK, asook al die ander borge, onder andere mnr. Dale Groenewald, wat die pragfunksie moontlik gemaak het.

Die Erries is dankbaar vir elke onderwyser, leerder, ouer en lid van die gemeenskap wat Hoƫrskool Ermelo sonder ophou ondersteun.

EHS buig ook dankbaar voor God neer vir besondere leerders en genade sonder ophou.

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”19140,19141,19142,19143,19144″ posts_number=”5″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal