Baie geluk aan die volgende Erries wat gekies is vir die SANESA-Mpumalangaspan: Walter van der Walt en Surika Struwig (beide graad 8) en Margha Greyling (graad 9). Die Nasionale Kampioenskappe word gehou in die Oktobervakansie.
EHS is uiters trots op op hierdie leerders en wens hulle alle voorspoed toe.