Hoërskool Nelspruit se Blits Rhinos (NHS se eerste sewesspan) het die naweek saam met ander plaaslike skole aan Lowveld High School se sewestoernooi deelgeneem.
Hulle het in vyf wedstryde slegs 10 punte afgestaan en 168 punte aangeteken! NHS se o/14/15 span is naaswenners van die toernooi.
Baie geluk!