)

Ligbron hokkiespan eindig seisoen

Die o/16 hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het gedurende die naweek aan die Noordvaal uitspele deelgeneem wat by Cornwall Hill College plaasgevind het.

Hulle het in poel A van die Noordvaal Liga gespeel wat uit vier poele bestaan het. Die Liggies verloor hulle eerste wedstryd teen Hoërskool Middelburg met 0-3, verloor met 0-6 teen Hoërskool Waterkloof en speel gelykop met 1 doel elk teen Hoërskool Noordheuwel. Hulle kwalifiseer nie vir die kwartfinaal nie, maar eindig steeds hulle seisoen op ‘n hoë noot.

Foto bo: voor sit (v.l.n.r.): Hanné Stevens, Cara Bruwer, Erich Beneke (afrigter), Donné de Jager en Ilené van der Walt.
In die middel staan (v.l.n.r.): Bianca Ngobo, Carlé Bezuidenhout, Megan Herbst, Carla Barnard, Chantelle Ferreira en Rachelle Meyer.
Agter staan (v.l.n.r.): Philani Thenjwayo, Zené Jonker, Jandri Coetzee en Michelle Potgieter.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal