Nathan Vinnings, ‘n graad 12 leerder van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, is onlangs verkies tot die o/18 Titans 7’s rugbyspan wat vanaf 7-13 Julie deelgeneem het aan die Paris World Games wat in Parys, Frankryk plaasgevind het. Altesaam 5 kontinente het deelgeneem aan die Paris World Games en die toernooi beskik oor verskeie sportsoorte soos onder meer rugby, basketball, muurbal, sokker, ensovoorts.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










