)

Ligbron sportspanne lewer puik vertoning op sportveld

Die A- rugbyspanne en die hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Saterdag,

12 Mei 2018, tuis teen die sportspanne van HoĆ«rskool Genl Hertzog van Witbank uitgedraf. Hierdie wedstryde het deel gevorm van die ligawedstryde. Die B-rugbyspanne en die netbalspanne het teen Steelcrest van Middelburg in vriendskaplike wedstryde te staan gekom. Die Liggies het koning gekraai in die ligawedstryde deur al die wedstryde of te wen, of gelykop te speel. Die rugbyspanne se uitslae was soos volg (A-spanne teen Genl Hertzog en B-spanne teen Steelcrest): o/14A wen 59-7 met Hermanus Steenkamp as speler van die wedstryd, o/14B wen 26-19 met Philip Jacobs as speler van die wedstryd, o/15A Computer Connection Span wen 92-0 met Sias Jacobs as speler van die wedstryd, o/15B wen 48-19 met Marno Botha as speler van die wedstryd, o/16A wen 19-7 met Pierre van Zyl as speler van die wedstryd, o/16B verloor 14-31 met Ruan Herbst as speler van die wedstryd, 4des verloor 7-27 teen Steelcrest se 1stes met Reinhardt Mostert as speler van die wedstryd, 3des wen 33-0 met Ockert Schoeman as speler van die wedstryd, 2des wen 24-13 met Liyema Mbokri as speler van die wedstryd en die Ligbron Calstar Group Eerstespan wen 28-7 met Mark Niebuhr as speler van die wedstryd.Ā  Die hokkiespanne het ook ā€˜n goeie dag gehad met aanskoulike hokkie vir die toeskouers.Ā  Die uitslae was soos volg: o/14 wen 4-2 met Latoya Mpoba as speler van die wedstryd, o/15 wen 2-1 met as speler van die wedstryd, o/16A wen 7-0 met HannĆ© Stevens as speler van die wedstryd, o/16B speel gelykop 0 elk met Leri-Gene Nel as speler van die wedstryd, 2des speel gelykop 3 elk met Siphelele Mayisela as speler van die wedstryd en die eerstespan wen 2-1 met Amanda Turner as speler van die wedstryd.Ā  Die netbalspanne het vriendskaplike oefenwedstryde teen Steelcrest gespeel en pragtige tellings behaal met al die spanne wat oortuigend gewen het. Die o/14A’s wen 16-6 met Ansha Jordaan as speler van die wedstryd, o/14B wen 15-1 met AnĆ© Roets as speler van die wedstryd, o/14C wen 7-2 met Nomfanelo Magagula as speler van die wedstryd, o/15A wen 36-6 met Sunelle Booysen as speler van die wedstryd, o15B wen 22-4 met Owethu Nkosi as speler van die wedstryd, o/16A wen 46-1 met Thandeka Khumalo as speler van die wedstryd, o/16B wen 35-0 met Nompumelelo Shabangu as speler van die wedstryd, 2des wen 33-8 met Zenel van Rooyen as speler van die wedstryd en die eerstespan wen 38-10 met Liska Paul as speler van die wedstryd.

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal