)

Liggies redeneer presteer tydens Senior Redenaars Kompetisie

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se Senior Redenaar Kompetisie het op Donderdag 10 Mei 2018 plaasgevind.  Vyftien uitstekende sprekers het sake uitgepraat en die beoordeelaars en gehoor beïndruk met hul taalvaardigheid en redeneringsvermoë.  Mandisa Motha eindig derde met haar onderwerp:  Africa is not for weaklings.  Daniel Korff is in die tweede plek met sy toespraak oor: Die moderne vrou is besig om die man se rol oor te neem en Simone Stapelberg palm die wentrofee in met haar siening dat Engels besig is om Afrikaans te versmoor.

Die drie wenners staan (v.l.n.r.): Simone Stapelberg (1ste), Daniel Korff (2de) en Mandisa Motha (3de).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal