Lusanti Brundyn (foto bo), graad 12-leerder van Hoƫrskool Ermelo, en haar sussie, Timon Brundyn (foto onder),
graad 9-leerder by EHS het die afgelope vakansie as deel van die Simfonia Juventi-Orkes opgetree.
Na die optrede is oudisies gehou vir konsertmeester en Lusanti het, vir die tweede opeenvolgende jaar, hierdie eer te beurt geval!
Baie geluk, Lusanti! Die Erries is besonder trots op jou!