)

Erries presteer by Mpumalanga-atletiekkampioenskappe

Die afgelope naweek het nege atlete van Hoƫrskool Ermelo aan die Mpumalanga-kampioenskappe in Secunda deelgeneem.

Carla Ferreira, Caylin Loock, Lana Herholdt, Chantelle Swart, Leandri Beyer, Amy Greyling, Kelly-Ann Bourn, Goodman Khumalo en Luyanda Mabuza.

Vyf atlete het hul persoonlike beste van die seisoen in hul items aangeteken.

Baie geluk aan die volgende atlete wat vir die Mpumalanga-Atletiekspan gekies is om aan die SASA-Atletiekkampioenskappe van 21 tot 24 Maart 2018 in Potchefstroom te gaan deelneem:

Carla FerreiraĀ  – Spiesgooi D O/15

Caylin LoockĀ Ā  –Ā Ā  3000mĀ Ā Ā  D O/15

Lana HerholdtĀ  –Ā Ā Ā  90mH en 300mH Ā D O/15

Amy Greyling –Ā Ā  Gewigstoot D O/17

Baie geluk aan Lana Herholdt met haar item: hoogspring D O/15, wat gekies is vir die Mpumalanga-skolespan wat aan die SA Junior-Atletiekkampioenskappe in die Paarl gaan deelneem van 5 tot 7 April 2018. Sy het gekwalifiseer met ā€˜n persoonlike beste hoogte van 1,65m.

Dankie aan al hierdie atlete en hul afrigters vir die harde werk en baie sterkte aan al hierdie atlete met jul deelname aan hierdie prestige byeenkomste. Die Erries is baie trots op julle.

Op die foto bo:

(vlnr): Lana Herholdt, Caylin Loock, Carla Ferreira, Amy Greyling

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal