)

Errie-personeel groet

Op Dinsdag, 28 November 2017, het die personeel van Hoërskool Ermelo ‘n besonderse afsluiting gehad en moes ongelukkig afskeid neem van paar personeellede wat diep spore getrap het.

Dit was ‘n feestelikheid met ‘n traan in die oog om hierdie dames te moes groet:  me. Lizelle Botha, me. Sandra Smit, me. Sarita Gouws, me. Theodora Boshoff, me. Rina van Rooyen, me. Yolandi van Zyl en me. Mareli Venter.

Dit is vir die EHS ‘n groot verlies, maar ons wens vir elkeen ‘n voorspoedige toekoms toe waar julle net seën in oorvloed sal ervaar en dat julle harte altyd Errie-groen sal bly!

Aan die res van die Erries se personeel: dit was ‘n vol jaar en elkeen het hul alles en meer gegee. Dankie vir die voorreg om julle as deel van die EHS te kan hê. Dankie vir die harde werk, opoffering, omgee en die tasbare liefde vir ons skool en sy kinders.

Ons wens vir elkeen ‘n rustige vakansie, geseeënde Christusfees en Voorspoedige nuwejaar toe. Lekker rus. Ons sien daarna uit om 2018 weer saam aan te pak met nuwe ywer en entoesiasme!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal