)

Hoërskool Ermelo staan uit by Internasionale Afrikaanse-Ekspo

38 Van EHS se leerders het vanjaar aan die Internasionale Afrikaanse-Ekspo deelgeneem in die Opstel-kategorie en ‘n hele paar leerders het besonder goed presteer:

Lana Grobler, graad 11, verwerf ‘n goue sertifikaat. Berné de Kock, Lydia Landman en Franchoné Mulder, al drie ook in graad 11, asook Ansu Klopper, graad 10, Charis Brundyn, graad 9 en Nadia Kluyts, graad 8, verwerf almal silwer sertifikate.

Ande de Kock, graad 8-leerder kry ook ‘n goue sertifikaat en word aangewys as kategorie-wenner.

Baie geluk, Erries! Ons is besonder trots op julle!

Foto hierbo:     

(voor, vlnr): Franchoné Mulder, Lana Grobler, Nadia Kluyts en Lydia Landman

(agter, vlnr): Charis Brundyn, Anke de Kock, Berné de Kock en Ansu Klopper

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal