)

Liggies van Ermelo word vereer tydens prysuitdelingsfunksie

Die leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is op Donderdagaand, 19 Oktober 2017, tydens die jaarlikse Prysuitdelingsfunksie vereer vir hulle harde werk die afgelope jaar.

Foto links:  Stefan Stapeberg ontvang die Ligbron Ambassadeurstrofee vir 2017.  Hierdie trofee word toegeken aan die leerder wat die grootste bydra gelewer het op alle vlakke van akademie, sport, kultuur en leierskap gedurende hulle skoolloopbaan.  Hierdie is ook die hooftoekenning van die aand.

 

 

Foto onder:  

Dannhau van der Berg (graad 12) is aangewys  as die 2017 Dux Leerling met ‘n gemiddeld van 94%

 

Foto links:  Hoofseun en hoofdogter (Dannhau van der Berg en Stephanie Krause) het albei ‘n leiers-trofee ontvang vir hulle groot bydrae tot die skool as die hoofleiers van 2017

 

 

Foto onder:

Die volgende leerders is aangewys as die junior en senior Victor en Victrix Ludorms vir 2017.  Hulle staan (v.l.n.r.): Carla Niebuhr (junior Victrix), Kwanele Nkambule (junior Victor), Marisca Stander (senior Victrix) en Leon du Preez (senior Victor).

 

Foto links:

Sumé Snyman en Charles Giliomee is aangewys as vanjaar se sportseun- en dogter van die jaar

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal