Hoƫrskool Ermelo se Eerste krieketspan het Dinsdag, 26 September 2017 hulle laaste ligawedstryd teen Hoƫrskool Hoogenhout met 6 paaltjies gewen!
Die Erries het al 8 ligawedstryde gewen en dit het bygedra dat die span as Gert Sibande ligawenners aangewys is.
Baie sterkte met Saterdag, 14 Oktober 2017 se wedstryd, die semifinaal, teen H/S Nelspruit op ons tuisveld.
Baie geluk aan die Erries en sterkte. Ons weet dit sal goed gaan.
Op die foto bo:
(voor vlnr): Stefan Kemp, Ruan Grobler en Jan-Hendrik Swart
(middel vlnr): Euwan Pretorius, Walter Visser, Johan Nel, Jacques Erlank
(agter vlnr): Stephan van Dyk (afrigter), ElandrƩ Kruger, Ruan Labushagne, Jean-Jacques Janse van Rensburg, Willem van der Merwe, Eben Jonker (afrigter)