U-lene Nortje van Hoërskool Ermelo, het vanaf 3 tot 7 Oktober 2017 aan die Bokkies Fast 5 netbaltoernooi deelgeneem.
Aan die einde van die toernooi is ‘n SA Bokkiespan gekies waarby U-lene ingesluit is.
Baie geluk, U-lene! Die Erries is besonder trots op jou!
Become a Sponsor









