Rico Jordan, graad 9-leerder van die Erries (Hoërskool Ermelo), het Saterdag, 16 September 2017 te Ons-pan ‘n eerste plek losgeslaan tydens die Provinsiale-hengeluitdunne. Hy spog met ‘n uitstende getal van 23 visse!

Hy neem in Desember 2017 deel aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe te Bloemhofdam.  Baie geluk, Rico. Sterkte met die S.A.’s. Ons weet dit sal goed gaan! Die Erries is trots op jou!

 

Become a Sponsor