)

Hoërskool Ermelo leerders geniet nog ‘n uitstappie!

Die graad 11-landbouleerders van EHS het Woensdag, 13 September Mnr. en Me. Morné en Michelle Engelbrecht se konynboerdery gaan besoek.

Na ‘n vriendelike verwelkoming is die leerders met interessante inligting oor die boerdery verryk en sommige leerders is selfs geïnspireer om dié rigting te oorweeg vir die toekoms!

Na die akademiese verrigtinge het die leerders na ‘n groot natuurlik-gevormde brug gaan kyk, vol adrenalien van ‘n 12 meter krans in yskoue water gespring en die dag afgesluit met ‘n rustige braai langs ‘n dam.

Die leerders is baie opgewonde oor die hele ervaring en hulle verklaar trots: “Errie-landbou is ‘n fees!”

Die Erries bedank die Engelbrecht-egpaar vir die voorreg om die uitstappie na die konynboerdery te kon geniet.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal