Amy Greyling, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, het ware Errie-“guts” getoon en is op 8 September 2017 beloon met ‘n toekenning vir uitnemendheid deur Mpumalangaskole-netbal as kaptein en as hoofdoel  van die 0/15A provinsiale span. Dié span het derde geëindig tydens die SASN (SA Skole Netbaltoernooi).

Baie geluk, Amy. Die Erries is besonder trots op jou!

Become a Sponsor