Arend Fourie (Gr.8) en Zoë-Anne Damons (Gr.10) van Hoërskool Ermelo, het die naweek, van 8 tot 10 September 2017, aan die Mpumalanga Artistiese Gimnastiekproewe deelgeneem. Albei het Mpumalangakleure verwerf en gaan vanaf 5 tot 7 Oktober 2017 aan die Suid-Afrikaanse Artistiese Gimnastiek Kampioenskappe in Pretoria deelneem.

Baie geluk en sterkte met die wonderlike geleentheid wat voorlê!
Erries weet julle kan!
Become a Sponsor








