Hoërskool Ermelo se Indoorhokkie-dogterspan het Vrydag, 8 September 2017 deelgeneem teen Secunda en wen met ‘n wegholtelling van 8 – 1.

Baie geluk, Erries!

Op die foto bo:

Voor vlnr:  Klarissa Joubert, Kayla Grobler

Middel vlnr:  Yonette Fourie, Nicoel van der Merwe, Marla Oosthuizen

Agter vlnr:   Ruané Huber, Nicole Venter en Elize Röhm

 

Become a Sponsor