Gerdro Grobler, die hoofseun van Laerskool Thabazimbi, is beslis ‘n sportman om dop te hou in die toekoms. Gerdro het gedurende die 2018 Sportseisoen sy Provinsiale Kleure in 3 Sportsoorte verwerf, nl Rugby, Sewes Rugby en Krieket.
Dit wil beslis gedoen wees.
Gerdro, Laerskool Thabazimbi is SUPER TROTS op jou.
Knap gedaan!