)

Debiteureklerk betrekking beskikbaar

Debiteureklerk:

• Die persoon vorm deel van die finansiële span van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria.
• Dit is ‘n vaste 6 maande-kontrak met die moontlikheid van ‘n permanente aanstelling.
• Dit is ‘n halfdag pos (07:00 – 13:00)

Verantwoordelikhede en pligte sluit o.a. in:
• Debiteure opvolg
• Hantering van debiteure navrae
• Maandelikse debiteure heffings
• Ander finansieelverwante opdragte

Vereistes benodig:
• Matriek
• 5 jaar ervaring t.o.v. Debietkontrole (ononderhandelbaar)
• Bogemiddelde ervaring in Excel en Pastel(ononderhandelbaar)
• Sterk administratiewe vaardighede
• Vermoë om onder druk te werk
• Konstante dissipline t.o.v. afhandeling en nakoming van sperdatums
• Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels

Die vergoedingspakket is markgerig volgens die vereistes van die pos.

Sluitingsdatum is 17 Augustus om 14:00

Diensaanvaarding: Sou gou as moontlik
Stuur asb jou CV aan willem@ahmp.co.za indien jy kwalifiseer.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal