Twee graad 8-Klofies, Christine Geertsema en Lize-Marie Smit, van die Hoërskool Waterkloof, was bevoorreg om na die landswye finaal van Kids with Talent South Africa deur te dring.

Hulle was deel van die top-12 vokaliste in die land vir die ouderdomsgroep 13 tot 14 jaar. Baie geluk aan die uitnemende Klofie-sangers en ware ambassadeurs!

 

Become a Sponsor