)

Hoërskool Florida MTB span Bergfiets

Agter vlnr: Joshua Bouwer, Juan Prinsloo, Piet Swanepoel, Maggie Taute, Ben Carpenter en Alex de Clercq

 Voor vlnr: Dawie Coetzee, Albert Oosthuizen, Joshua Smuts, Xavier Barnard, Ethan Ross, Frederic van Aswegen en Anke Malan

Hoërskool Florida se MTB span het Saterdag reën en modder aangedurf vir hul eerste USN #1 wedren.  Florries se deelnemers was Maggie Taute, Anke Malan, Luis Karstens, Frederick van Aswegen, Joshua Smuts, Joshua Bowers, Albert Oosthuizen, Ben Carpenter, Ethan Ross, Dawie Coetzee, Alex de Clercq en Xavier Barnard. Hulle het ook vir JD de Villiers (tuisonderrig), Jessica de Villiers (tuisonderrig), Henru Malan (Laerskool Florida) en Michael Carpenter (“Best upcoming rider”). Florries spog met ‘n 3de plek vir Alex de Clercq, Anke Malan, 2de plek vir Henru Malan en 1ste plekke vir Michael Carpenter en Jessica de Villiers in hul onderskeie ouderdomsgroepe.

Sterkte aan Joshua Smuts, JD de Villiers en Ben Carpenter wat eerskomende Saterdag aan die “SA Nationals” gaan deelneem te Mankele Bike Park, Mbombela. Oefeninge Dinsdae en Donderdae vanaf 15:00 – 19:00. Alle belangstellendes is welkom.

 

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal