Jeandré Visser (Gr 8) van Hoërskool Florida het aan 3 items deelgeneem by “Talent Africa”. Hy verwerf 3 goue medaljes vir “Acting, Dramatic en Poësie” gedramatiseerd en ongedramatiseerd.
Hy eindig onder die Top 10 in die land en kwalifiseer om in Junie aan “talent Africa” in new York deel te neem.
Become a Sponsor









