)

Hoërskool Bastion bied braai aan op 25 September 2017

Kom geniet Nasionale Braaidag op Hoërskool Bastion, Krugersdorp, se rugbyvelde saam met familie en vriende. Snotkop gaan sorg vir die vermaak die dag.

Kaartjies beloop R100 per persoon.
Kinders onder 6 jaar is gratis.
Hekke maak die 25ste September 2017 om 11:00 oop.
Daar sal ‘n springkasteel vir die jonger kinders wees, asook ‘n DJ wat musiek gaan verskaf.

Bring saam:
– Kampstoele, coolers vleis en braaigeriewe.

Kontak gerus die skool by: (011) 762 5245 of Me Van der Vyfer by: 078 457 5768/ 076 331 7492

Sien jou daar!

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal