Gimmies het die naweek van 20 Oktober, onder leiding van Mev Irene Pretorius, ‘n interne rondomtalie tennis toernooi aangebied.
Die wenners was as volg:
1ste Franco Nieman
2de Jeandre Booysen
3de Shaun Myburgh
)

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…