Nog net een maand van harde werk en oefening is oor voor die groot aand. Die akteurs van Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging se akteurs is al baie opgewonde om op te tree. Met 3 vertonings in Julie, gaan dit ‘n viering van jong talent te wees. Dis ‘n bekende storie met ‘n sprokie-einde.
Kaartjies is beskikbaar teen R100 p.p by Hoërskool Drie Riviere se kantoor. Navrae by 016 423 1590.