Thabang Mahlasi van Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging, is vir die tweede agtereenvolgende jaar gekies vir die Valke Cravenweek rugbyspan. Die reeks vind tydens die Julievakansie plaas in die Paarl.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










