)

HANS MOORE MUSIEKSKOOL UNISA-UITSLAE

11 Leerders van die Hans Moore Musiekskool van Benoni, het die eerste sessie van die Unisa- Praktiese eksamen gespeel en besonder goed gevaar! Al die leerders behaal 70% en meer! Hier is die volledige uitslae: Martin du Plessis(80%), Juan van Loggenberg(76%), Simone du Toit(75%),Elze Myburgh (74%), Shanelee Raaths(74%), Michaela Flynn(74%), Seth Fiford (73%), Charlize Muller (72%), Brandon Potgieter(71%), Esmari Bezuidenhout (70%), Devlin Breedt(70%)!

Sanet Mellet het ook 2 Musiekteorie-eksamens aangedurf en beide met lof geslaag!

Sy is ook op die Unisa-ererol vir toppresteerders opgeneem.

Baie geluk aan die leerders en Dr. Badenhorst, hul juffrou, met die puik uitslae!

Op die foto spog van die leerders wat die Unisa eksamen gelsaag het met hulle uitslae: VLNR: Seth Fiford, Martin du Plessis, Charlize Muller, Brandon Potgieter

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal