Bo v.l.n.r.  Miancke Moolman – 3de in Drama afdeling; Henru Holloway  –  Wenner van die Drama afdeling; Caitlynn Kruger  –  Wenner van die Musiek afdeling

Middelste ry v.l.n.r. Marsha Walker – 2de in die sang afdeling; Ané Oosthuizen – 3de in die sang afdeling; Henru Holloway – wenner van die dans afdeling en ook algehele wenner van die Skitterweek

Onderste ry v.l.n.r. Ané Otto en Mieke van Dorp – 2de in dans afdeling; Nadia Badenhorst – 3de in dans afdeling en algehele 3de plek; Mi-Jeanne Botha – 2de in drama afdeling en algehele 2de plek.

Laerskool Hartenbos het ’n Skitterweek gehou, waar leerders kon deelneem aan enige sang, dans, monoloë, beeldspraak  of net optree. Daar is 2 skitter-aande gehou waaruit finaliste gekies is en die Gala- aand het Vrydag 13, September plaasgevind. Die leerders het hulself oortref en daar was ongelooflike talent in Dolfynkontrei.

 

Become a Sponsor