1Ste span kapteins: Taegan van Niekerk (seunshokkie), Janade Shaw (dogtershokkie), Heinrich Alberts (rugby), Winona Huisamen (netbal) en Ian Pautz (gholf)
Die jaarlikse Interskole vind op Saterdag, 3 Augustus op die Van Riebeeck Stadion in Mosselbaai plaas.
GHOLF: Vrydag, 2 Februarie 2019
HOKKIE:
TYD A-VELD B-VELD
08:30 O/16 A- Seuns O/14 A- Seuns
09:30 Voorstelling van 1ste hokkiespan (seuns)
09:35 O/18 A-Seuns O/16 B- Dogters
10:45 O/16 A- Dogters O/18 B- Dogters
11:45 Voorstelling van 1ste hokkiespan (dogters) O/14 A- Dogters
12:00 O/18 A- Dogters
NETBAL:
TYD BAAN-A BAAN-B BAAN-C
08:00 16 A 14 B 17 B vs 18 D
08:40 18 C 16 B 14 C
09:20 14 A 14 D
10:00 17 A vs 18 B
Voorstelling van 1ste netbalspan
10:50 o/18A
RUGBY:
TYD A-VELD B-VELD
08:30-09:30 O/14A O/15 B vs Hillcrest
09:30-10:30 O/15A L Gim O/19 C vs Hillcrest O/19 C
10:30-11:40 O/16A O/14 B
11:45-13:00 O/19B
13:30-14:00 OPTOG EN SEREMONIE (Voorstelling van eerste rugbyspanne)
14:00-15:20 O/19A
15:30 BEKER- OORHANDIGING
Die interskole word voorafgegaan met die volgende aktiwiteite:
1 Aug 2019: 18:00 Big Brag in Skoolsaal
20:30 Aanskakel van die ligte (‘n pragtige gesig aan die agterkant van die skool)
2 Aug 2019: 11:00 Mini Brag begin in skoolsaal
11:45 Leerders loop in opgtog met baniere na stadion waar mini brag voortgaan.
11:30 Mini Brag bymekaarkoms vir oud-leerders by stadion.
13:00 Netbalwedstryde tussen onnies/prefekte/gr 12-klasse (baie prettig)!
2 Aug 2019: 18:00 Saamtrek vir vriende/oud-leerders van HS Punt (skakel Elsa Deetlefs by
06062015 vir navrae)
Ondersteun Punt asseblief en maak “local lekker!!!