Zoƫ Heyns, Rochelle Janse van Rensburg en AnƩ Louw, leerders van Hoƫrskool Langenhoven in Riversdal, is na verskeie kwalifiserende skoue in die Eden SANESA perdryspan opgeneem.
Met hierdie prestasie verwerf die Dassies provinsiale kleure in perdry. Hulle gaan vanaf Donderdag, 8 Augustus tot Saterdag, 10 Augustus, aan die WP-kampioenskappe te George deelneem.
Foto: Vlnr: Rochelle Janse van Rensburg, AnƩ Louw en Zoƫ Heyns.