Baie geluk aan Christian Kolbé van Laerskool Outeniqua in George, wat die 6de plek in die Wes-Kaap behaal het met die Horizon Maths kompetisie.
15 453 Leerders van 90 skole het deelgeneem en daar is 170 leerders van 41 skole na die prysuitdeling genooi.
Hierdie is ‘n puik prestasie van Christian!