Laerskool Bertie Barnard van Stilbaai, wens Minki Brink sterkte toe met haar deelname aan die SA Atletiekkampioenskappe.
Sy het haar Wes-Kaap kleure verwerf deur ‘n silwer medalje by die Wes-Kaap byeenkoms te verwerf in Dogters onder 11 Gewigstoot.
Ons hou styf duimvas vir jou!