)

Hoërskool Punt: Norman Hauzer Atletiekbyeenkoms

Die volgende atlete van Punt Hoërskool in Mosselbaai, het tydens die Norman Hauzer Atletiekbyeenkoms op 25 Januarie, in Bellville, onder die top 3 geëindig:

BEUKES Anika: D o/15 100m Silwer
BEUKES Anika: D o/15 200m Silwer
SNYDERS Anika: D o/15 Spiesgooi Silwer
SNYDERS Jandri: D o/15 800m Goud
WEBER Nico: M o/19 Spiesgooi Silwer
GROENEWALD Mikyle: S o/15 200m Brons
FOURIE Stefan: S o/17 400m Brons
WILDEMANS Lee: S o/14 100m Silwer
WILDEMANS Lee: S o/14 200m Brons
NELL HJ: S o/14 1500m Goud
BOSHOFF Dylan: S o/15 Diskus Silwer
FOURIE Stefan: S o/17 800m Goud
SCHUTTE Callie: S o/17 Verspring Brons
MOOS Remile: S o/14 800m Brons
JAARS Jordan: S o/15 Spiesgooi Goud
SWANEPOEL Mario: S o/15 Hammergooi Silwer
Aronne Erasmus is as die Victor Ludorum van die byeenkoms aangewys.

Foto heel bo: Anika Snyders

ARONNE ERASMUS
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal