)

OAKDALERS BY ATTAKWAS MTB

Saterdag, 19 Januarie, het 4 leerders van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, aan die mini-Attakwas bergfietswedren oor 52 km te Hartenbos deelgeneem en baie goed presteer.

Nico Bester het algeheel 12de en 8ste in die kategorie vir juniors 17 tot 18 jaar geëindig. In dieselfde ouderdomsklas het Pieter Janse van Rensburg algeheel 14de en 9de in die juniorkategorie geëindig terwyl MJ Marais algeheel 21ste en 11de in die juniorkategorie klaarmaak.

Wian Jonck eindig algeheel 31ste en 10de in Jeugkategorie 15 tot 16 jaar.

Foto: v.l.n.r.: Wian Jonck, Pieter Janse van Rensburg, MJ Marais en Nico Bester.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal