Tydens die Senior Prysuitdeling van Primêre Skool Outeniqua is vyf leerders aangewys as die Sportpersoonlikhede van 2018.
V.l.n.r. Laurenze Laminie, Lee-Mar Pedro, Kaelin Mollentze, Zander Nel en Ian de Jager
(Foto: Mariëtte Landman)
Become a Sponsor









