Laerskool Outeniqua in George is trots op hul leerders wat aangewys is as die hoofleiers van 2019.
V.l.n.r. Vincent Alicino(Onderhoofseun), Christian Kolbé (Hoofseun), Emmie Wannenburg (Hoofdogter), Emma Lutsch (Onderhoofdogter).
(Foto: Mariëtte Landman)