)

Outeniqua Laerskool prysuitdeling

Baie geluk aan Carla Krüger (foto bo:) wat tydens Laerskool Outeniqua in George se prysuitdeling die SAS Outeniqua Skild verwerf het. Hierdie spesiale trofee word toegeken aan ‘n leerder wat op alle gebiede, kultureel, akademies, op sportgebied en as leier buitengewoon presteer het.

Foto: Mariëtte Landman

 

Baie geluk aan hierdie leerders wat aangewys is Laerskool Outeniqua se hoofleiers van 2019.
V.l.n.r.: Vincent Alicino (Onderhoofseun), Christian Kolbé (Hoofseun), Emmie Wannenburg (Hoofdogter) en Emma Lutsch (Onderhoofdogter).
Foto: Mariëtte Landman
Baie geluk aan Ian, Martin en Drikus van Laerskool Outeniqua wat tydens die Senior Prysuitdeling die wenners was van die Ruben Coetzer Trofee vir uitstaande sportprestasie in skoolverband.
V.l.n.r. Ian de Jager, Martin Mostert en Drikus de Jager.
Foto: Mariëtte Landman
Tydens die Senior Prysuitdeling van Laerskool Outeniqua in George, is vyf leerders aangewys as die Sportpersoonlikhede van 2018.
V.l.n.r.: Laurenze Laminie, Lee-Mar Pedro, Kaelin Mollentze, Zander Nel en Ian de Jager
Laerskool Outeniqua Gr 6 en 7 se trofeewenners vir 2018
Foto: Mariëtte Landman
Laerskool Outeniqua Gr 4 en 5 se trofeewenners vir 2018
Foto: Mariëtte Landman
Laerskool Outeniqua se Gr 7 Top Akademiese Presteerders v.l.n.r. Carla Krüger (Dux leerder), Marseilles Naudé (tweede) en Abigail Olivier (derde).
Foto: Mariëtte Landman
Baie geluk aan Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua van George wat die Christiaan de Kock trofee verwerf het as top akademiese presteerder in Gr 6.
Foto: Mariëtte Landman
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal