)

PUNT VIER ‘N DEKADE VAN CANSA RELAYS

Hoërskool Punt was vanjaar vir die tiende keer by die CANSA Relay for Life betrokke . Hoërskool Punt verskaf ook elke jaar vrywilligers vir die CANSA Shavathon in Mossel Bay Mall en Langeberg Mall. Hierdie jaar was 27 leerders hierby betrokke. Die skool het ook spanne ingeskryf vir die Streetmile for CANSA.

Tekkie Tax-dag op 25 Mei is gevier deur leerders toe te laat om die veters wat hul gekoop het, by hul skoolskoene te dra. Ons CANSA-vrywilligers het ook ‘n spreker gereël vir die OOV se Damestee op Vrouedag. Fondsinsamelings vir ons Relay for Life-span het koekverkopings, veterverkope vir Tekkie Tax, asook verkope van badges en cupcakes by die OOV-damestee behels.

Hierdie jaar se span het hulself die Fighting Trojans genoem.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal