Reuben Lourens (gr8) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die week ‘n silwer medalje tydens die SA Nasionale Jeugskoukampioenskappe – Perde Jnr gewen.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










