)
Hoërskool Punt leerder presteer by SA Nasionale Perde Jeugskoukampioenskappe

Reuben Lourens (gr8) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die week ‘n silwer medalje tydens die SA Nasionale Jeugskoukampioenskappe – Perde Jnr gewen.