)

Hoërskool Punt Mosselbaai Vakatures vir 2019

1. Kontrakpos met die oog op permanente pos:

  • Fisiese Wetenskappe (Graad 10 – 12)

2. Governing Body:

  • Mathematics (Grades 8 – 12)
    • English HL and FAL (Grades 8 – 12)
    • Life Sc iences (Grades 10 – 12)
  • Applicants must be fully bilingual (Afr and Eng)
  • Qualification M-3 with main subject as mentioned above
  • Lys ander vakke en buitemuurse aktiwiteite wat aangebied
    kan word.

3. Sportorganiseerder (Beheerliggaampos):

  • Heg volledige ervaringslys aan.

Stuur ‘n volledige CV en gewaarmerkte kwalifikasies aan hspunt@mweb.co.za
Meld referente.

Sluitingsdatum: 28 September 2018 om 10:00

Aanstellingsdatum: 1 Januarie 2019

Die Beheerliggaam behou die reg voor om ‘n aanstelling te maak of nie.

Indien u teen 26 Oktober nog geen terugvoering ontvang het nie, moet u

Aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Navrae: Mnr Pieterse 044 691 2247

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal